|
Monkey Gland Steak
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 2 uur
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen: 6 personen
Ingredienten: 1kg rump steak (biefstuk van de achterbil)
6 e Mrs Balls Chutney
6 e tamatiesous(ketchup)
3 e Worcestersous
1 e wit asyn
3 e bruin asyn
2 uie gekap
1 potjie sampioene, of vars sampioene in ringe
3/4 t sout
1 t peper
Voorbereiding:
Bereidingswijze: - vryf die steaks in met sout en peper
- meng alle ander bestanddele en doen die steak by die marinade(bedek die steak goed daarmee
- laat die steak vir ten minste 2 uur marineer
- grill die steak op rooster(BBQ) met vleisbraai
- ondertussen word marinade saggies gekook en as steaks klaar is oor die vleis verdeel as dit opgedien word (verdun die saus met water as dit nodig is)
|
|
|